Bryidae

Bryidae
Ctenidium molluscum
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Divisie: Bryophyta
Klas: Bryopsida
Subklas: Bryidae
Ordes

Sien teks.

Bryidae is die grootste subklas van Bryopsida (Blaarmosse). Dit bestaan uit ongeveer 15 000 spesies, algmeen oral ter wêreld.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne