Buck Young

Buck Young
Geboortenaam Buck Young
Geboorte (1920-04-12)12 April 1920
Sterfte 9 Februarie 2000 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Buck Young (12 April 1920 – 9 Februarie 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Mitchell (1975) en in die televisiereekse McMillan & Wife (1971), Dallas (1978), en MacGyver (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne