Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Buddy Elias | |
![]() | |
Geboorte | 2 Junie 1925 |
---|---|
Sterfte | 16 Maart 2015 (op 89) |
Nasionaliteit | Switsers |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Buddy Elias (2 Junie 1925 – 16 Maart 2015) was 'n Switserse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Rebel (1980) en in die televisiereekse Mit Leib und Seele (1989) en Berlin, Berlin (2002).