Buitenpost Bûtenpost | |
---|---|
Dorp | |
![]() St. Mariakerk | |
![]() Ligging van Buitenpost in Achtkarspelen, Friesland | |
Koördinate: 53°15′N 6°09′O / 53.250°N 6.150°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Munisipaliteit | ![]() |
Bevolking | |
• Totaal | 5 822 |
Poskode | 9285 |
Webwerf | Buitenpost |
Buitenpost (Wes-Fries: Bûtenpost) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê tussen Groningen en Leeuwarden en ressorteer onder die munisipaliteit Achtkarspelen ('acht kerkdorpen'). Dit het sowat 5 822 inwoners (2014).