Bulgaarse Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Bulgaars |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 6 Desember 2003 |
Huidige status | Aktief |
URL | bg.wikipedia.org |
Die Bulgaarse Wikipedia is die Bulgaarse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 6 Desember 2003 begin. Dit het tans ongeveer 302 500 artikels, en is die 40ste grootste Wikipedia.