Bulls (Verenigde Rugbykampioenskap)

Vir die Vodacom- en Curriebekerspan, sien Blou Bulle.
Bulls
Stigting 1997
Unie Blou Bulle Maatskappy
Ligging Pretoria, Suid-Afrika
Streek Pretoria, Gauteng, Limpopoprovinsie
Stadion Loftus Versfeld
Kapasiteit 51 762
Afrigter(s) Jake White
Kaptein(s) Marcell Coetzee
Liga(s) Verenigde Rugbykampioenskap
2021 2de Suid-Afrikaanse skild
Tuiskleure


Weg kleure

Statistiek
Meeste wedstryde 122 Morné Steyn
Meeste drieë 37 Bryan Habana
Eerste wedstryd
Noord-Transvaal 30 – 8 Natal
(9 Maart 1996)
Grootste oorwinning
Bulls 92 – 3 Reds
(5 Mei 2007)
Grootste nederlaag
ACT Brumbies 73 – 9 Noordelike Bulls
(27 Maart 1999)
Amptelike webwerf
www.thebulls.co.za

Die Bulls (weens borgskapredes bekend as die Vodacom Bulls) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspan wat aan Superrugby deelgeneem het van 1996 tot 2020, en sedert 2021 aan die Verenigde Rugbykampioenskap. Die konsessie sluit Pretoria, die Limpopoprovinsie en die Oosrand in. In terme van Curriebekerspanne kom die Bullsspelers van die Blou Bulle en die Valke af. Hulle tuiswedstryde word op Loftus Versfeld in Pretoria gespeel en die kaptein in 2021 is Marcell Coetzee.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne