Federale snelweg in Duitsland
Bedryf deur
Duitsland
Totale lengte
121 km
Loop deur die deelstate
Hessen
Die Bundesautobahn 66 (afkorting: BAB 66, dikwels ook kort Autobahn 66 of A 66 genoem) is 'n federale snelweg wat van Wiesbaden oor Frankfurt am Main na Fulda loop. Die snelweg is in die deelstaat Hessen geleë. Dit is een van die besigste snelweë in Duitsland.