'n Bunsenbrander, genoem na die Duitse apteker Robert Bunsen, is 'n soort gasbrander wat in 'n laboratorium gebruik word. Dit skep 'n enkele, oop gasvlam en word gebruik vir verhitting in proefbuise en ander flesse, sterilisasie en ontbranding.[1][2][3][4][5]
Meestal word aardgas of 'n mengsel van gas gebruik. Die ontbrandingstemperatuur hang af van die gas of gasmengsel.