Die Suid-Afrikaanse Buro vir Burgerlike Samewerking (BSB), was 'n regeringseenheid wat gedurende die apartheidsera koverte operasies uitgevoer het wat moorde op regeringsopponente ingesluit het.[1][2] Die BSB, wat onder die gesag van Minister van Verdediging Generaal Magnus Malan bedryf is. Die Waarheid-en-versoeningskommissie het die BSB aan talle moorde skuldig verklaar en nog moorde as waarskynlik geag.[3][4][5]