Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Burt Ward | |
Geboortenaam | Bert John Gervis Jr. |
---|---|
Geboorte | 6 Julie 1945 Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1966–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Burt Ward (gebore 6 Julie 1945) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Batman: The Movie (1966), Bulletproof Monk (2003), en Batman: Return of the Caped Crusaders (2016), en in die televisiereeks Batman (1966).