'n Bysin is in die grammatikale ontleding 'n sin wat deel uitmaak van 'n saamgestelde sin, maar nie die hoofsin is nie. 'n Bysin kan soms self weer in kleinere bysinne opgedeel word, en dit word dikwels deur 'n voegwoord ingelei.
Developed by Nelliwinne