Ontdekking | |
---|---|
Ontdek deur: | T. Linder |
Ontdekkingsdatum: | 5 April 2024 |
Wenteleienskappe | |
Epog: | 6 Junie 2024 |
Perihelium: | 0,09 AE |
Lengteas: | 2 631 AE (inkomend) 6 135 AE (uitgaande) |
Eksentrisiteit: | 1,0000141 |
Wentelperiode: | 135 000 jaar |
Baanhelling: | 116,852° |
Volgende perihelium (voorspel): | 13 Januarie 2025 |
C/2024 G3 (ATLAS) is 'n sonskeerderskomeet met 'n lang periode wat op 13 Januarie 2025 sy perihelium sal bereik, op 'n afstand van 0,09 AE van die Son af.
Dit kan die helderste komeet van 2025 word[1] en kan moontlik 'n skynbare magnitude van -3,5 oorskry. Die komeet is voor en ná perihelium in die Suidelike Halfrond sigbaar. In die Noordelike Halfrond kan dit rondom perihelium in die dag gesien word.[2]