C-111

C111

Die C111-reeks bestaan uit prototipes en eksperimentele voertuie uit die sestiger- en sewentigerjare. Gedurende hierdie tydperk het Mercedes-Benz ge-eksperimenteer met nuwe enjin-tipes en kunsstofbakwerke.

Die C111-platform word gebruik as basis vir eksperimente met wankelenjins, dieselenjins en turboaanjaers.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne