C. S. Lee

C. S. Lee
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 30 Desember 1971 (1971-12-30) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

C. S. Lee (gebore 30 Desember 1971) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Dexter (2006), Chuck (2007), Fresh Off the Boat (2015), en Sneaky Pete (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne