C. Thomas Howell

C. Thomas Howell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christopher Thomas Howell
Geboorte 7 Desember 1966 (1966-12-07) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

C. Thomas Howell (gebore 7 Desember 1966) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente E.T. the Extra-Terrestrial (1982), The Outsiders (1983), The Hitcher (1986), en The Amazing Spider-Man (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne