Ds. C.W. du Toit | |
![]() | |
Ds. C.W. du Toit
| |
Naam | Charles Wynand du Toit |
---|---|
Geboorte | 21 Februarie 1842 Daljosafat, Paarl, Kaapkolonie |
Sterfte | 12 Februarie 1932 Johannesburg, Suid-Afrika |
Kerkverband | Nederduitsch Hervormd |
Gemeente(s) | Vrye gemeente Hanover (1869–1875) NG gemeente Pearston (1875–1876) Kruisvallei (1876–1883) Potchefstroom (1883–1918) |
Jare aktief | 1869–1918 |
Kweekskool | Kweekskool, Stellenbosch |
Ds. Charles Wijnand du Toit (Daljosafat, Paarl, Kaapkolonie, 21 Februarie 1842 – Johannesburg, Suid-Afrika, 12 Februarie 1932) was predikant in die Nederduitsch Hervormde Kerk.