CCH Pounder

CCH Pounder
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Carol Christine Hilaria Pounder
Geboorte 25 Desember 1952 (1952-12-25) (72 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

CCH Pounder (gebore 25 Desember 1952) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente RoboCop 3 (1993), Avatar (2009), en The Mortal Instruments: City of Bones (2013), en in die televisiereeks The Shield (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne