![]() Grafika van die boek The C Programming Language.[1] | |
Paradigma | Multi-paradigma: imperatief (proseduraal), gestruktureerd |
---|---|
Ontwerper | Dennis Ritchie |
Ontwikkelaar | ANSI X3J11 (ANSI C); ISO/IEC JTC 1 (Joint Technical Committee 1) / SC 22 (Subcommittee 22) / WG 14 (Working Group 14) (ISO C) |
Eerste vrystelling | 1972[2] |
Stabiele vrystelling | C17
/ Junie 2018 |
Voorskouvrystelling | |
Tipedissipline | Staties, swak, manifes, nominaal |
Bedryfstelsel | Kruisplatform |
Lêeruitbreidings | .c, .h |
Webwerf | www www |
Belangrike implementerings | |
pcc, GCC, Clang, Intel C, C++Builder, Microsoft Visual C++, Watcom C | |
Dialekte | |
Cyclone, Unified Parallel C, Split-C, Cilk, C* | |
Beïnvloed deur | |
B (BCPL, CPL), ALGOL 68,[4] PL/I, FORTRAN | |
Het beïnvloed | |
Talle: AMPL, AWK, csh, C++, C--, C#, Objective-C, D, Go, Java, JavaScript, JS++,Julia, Limbo, LPC, Perl, PHP, Pike, Processing, Python, Rust, Seed7, Vala, Verilog (HDL),[5] Nim, Zig | |
|
C is 'n hoëvlakprogrammeertaal wat in die vroeë 1970's deur Dennis Ritchie by Bell Laboratoriums ontwikkel is. Dit is oorspronklik gebruik vir stelselprogrammering, maar het gou getoon dat dit kragtig en buigsaam genoeg is vir ontwikkeling van 'n verskeidenheid van programmatuur.
Die eerste intensiewe program ontwikkel in C is die Unix-bedryfstelsel. Dit word steeds grootliks geassosieer met hierdie bedryfstelsel.
Alhoewel dit 'n hoëvlak programeertaal is, is dit soortgelyk aan laevlak programmeertale.
{{cite book}}
: Check |url=
value (hulp)
1980s: ; Verilog first introduced ; Verilog inspired by the C programming language