Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cady McClain | |
![]() | |
Geboortenaam | Katie Jo McClain |
---|---|
Geboorte | 13 Oktober 1969 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cady McClain (gebore 13 Oktober 1969) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Seeing Is Believing: Women Direct (2018) en in die televisiereeks Switch (2018).