Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Caitlin Gerard | |
![]() | |
Geboortenaam | Caitlin Beverly Gerard |
---|---|
Geboorte | 26 Julie 1988 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Caitlin Gerard (gebore 26 Julie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Social Network (2010), Magic Mike (2012), Smiley (2012), en Insidious: The Last Key (2018).