Caitlin Stasey

Caitlin Stasey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Caitlin Jean Stasey
Geboorte 1 Mei 1990 (1990-05-01) (34 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Caitlin Stasey (gebore 1 Mei 1990) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tomorrow, When the War Began (2010), All Cheerleaders Die (2013), en I, Frankenstein (2014), en in die televisiereeks Neighbours (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne