Calaveriet is 'n mineraal met formule AuTe2. Dit is 'n gouderts. Die meeste goud wat gemyn word is in gedeë vorm (75%), maar telluriede soos calaveriet vorm ongeveer 20% daarvan.[1]
Developed by Nelliwinne