Calico Jack

Calico Jack
’n Houtsneewerk van Rackham uit kaptein Charles Johnson se 1725-uitgawe van A General History of the Pyrates.
’n Houtsneewerk van Rackham uit kaptein Charles Johnson se 1725-uitgawe van A General History of the Pyrates.
Soort Seerower
Geboortenaam John Rackham
Gebore (1682-12-26)26 Desember 1682[1]
Engeland
Oorlede 18 November 1720 (op 37)[1]
Port Royal, Jamaika
Rede vir dood Gehang
Bynaam Calico Jack
Loopbaan
Jare aktief 1718-1720
Rang Kaptein[2]
Gebied Wes-Indiese Eilande
Skepe Bekendste: Kingston
(vir ’n kort ruk)

Calico Jack (regte naam John Rackham, ook soms Jack Rackham genoem; 26 Desember 1682 - 18 November 1720)[1] was ’n Engelse seerower wat in die vroeë 18de eeu in die Bahamas en Kuba werksaam was. Sy bynaam kom van die kalikoklere wat hy gedra het en van die feit dat "Jack" ’n bynaam vir "John" is.

  1. 1,0 1,1 1,2 The Tryals of Captain John Rackham and other Pirates (Jamaica, 1721)
  2. Biografie van John "Calico Jack" Rackham

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne