Calle Schlettwein

Calle Schlettwein
Calle Schlettwein
Calle Schlettwein in 2013

Minister van Landbou, Water en Grondhervorming
Ampsbekleër
Termynaanvang
18 Maart 2020
Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila
Voorafgegaan deur Alpheus !Naruseb

Minister van Finansies
Ampstermyn
21 Maart 2015 – 18 Maart 2020
Voorafgegaan deur Saara Kuugongelwa-Amadhila
Opgevolg deur Ipumbu Shiimi

Minister van Handel en Nywerheid
Ampstermyn
4 Desember 2012 – 21 Maart 2015
Voorafgegaan deur Hage Geingob
Opgevolg deur Immanuel Ngatjizeko

Adjunkminister van Finansies
Ampstermyn
2010 – 2012
Opgevolg deur Natangwe Ithete

Persoonlike besonderhede
Gebore 13 Junie 1954 (1954-06-13) (70 jaar oud)
Otjiwarongo, Namibië
Politieke party SWAPO
Alma mater Universiteit Stellenbosch

Carl-Hermann Gustav "Calle" Schlettwein (gebore op 13 Junie 1954) is 'n Namibiese politikus wat sedert 2012 in die land se kabinet dien. In Maart 2020 word hy aangestel as die Minister van Landbou, Water en Grondhervorming nadat hy van 2015 tot 2020 as Minister van Finansies gedien het en voorheen as Minister van Handel en Nywerheid van 2012 tot 2015.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne