Callum Turner | |
![]() | |
Geboortenaam | Callum Robilliard Turner[1] |
---|---|
Geboorte | 15 Februarie 1990 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Callum Turner (gebore 15 Februarie 1990) is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Queen & Country (2014), Green Room (2015), en Tramps (2016).