Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Camilla Belle | |
![]() | |
Geboorte | 2 Oktober 1986 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Camilla Belle (gebore 2 Oktober 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Lost World: Jurassic Park (1997), Practical Magic (1998), When a Stranger Calls (2006), en Push (2009).