Camille Guaty

Camille Guaty
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 28 Junie 1976 (1976-06-28) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Camille Guaty (gebore 28 Junie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ghosts of Girlfriends Past (2009) en Cake (2014), en in die televisiereekse CSI: Crime Scene Investigation (2000) en Prison Break (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne