Camille Pissarro | |
---|---|
![]() Pissarro, omstreeks 1900. | |
Geboortenaam | Jacob Abraham Camille Pissarro |
Gebore | Maagde-eilande | 10 Julie 1830,
Sterf | 13 November 1903 (op 73), Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | Deens-Frans |
Veld | Skildery |
Beweging | Impressionisme, postimpressionisme |
Beïnvloed deur | Eugène Delacroix, Édouard Manet, Camille Corot, Charles-François Daubigny |
Beïnvloed | Paul Cézanne, Paul Gauguin, Lucien Pissarro |
Camille Pissarro (10 Julie 1830 – 13 November 1903) was ’n Deens-Franse impressionistiese en neo-impressionistiese skilder van Joodse afkoms wat op die eiland Sint Thomas (nou in die Amerikaanse Maagde-eilande, maar toe in die Deense Wes-Indiese Eilande) gebore is.