Cannes-rolprentfees 1957

  Cannes-rolprentfees 1957 

Datum 2-17 Mei 1957
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  31 in kompetisie
29 kortprente
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Around the World in 80 Days
Palme d'Or  Friendly Persuasion

Die 10de Cannes-rolprentfees is van 2-17 Mei 1957 in Cannes, Frankryk, gehou.[1] Die Palme d'Or is toegeken aan Friendly Persuasion deur William Wyler.[2] Die fees is geopen met Around the World in 80 Days deur Michael Anderson.[3] Die Franse skrywer André Maurois was die president van die jurie.

In 1957 was Dolores del Río die eerste vrouelid van die jurie vir die amptelike keuring.[4]

  1. "1957 - La Loi de Cannes (The Law of Cannes)". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 25 Mei 2017.
  2. "10ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2019. Besoek op 6 Junie 2017.
  3. "Retro Cannes". mirror.co.uk. Besoek op 25 Mei 2017.
  4. "Honoring the Female Trailblazers of Cannes /2. Dolores del Río". harpersbazaar.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2019. Besoek op 6 Julie 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne