Cannes-rolprentfees 1964

  Cannes-rolprentfees 1964 

Datum 29 April - 19 Mei 1964
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  25 in kompetisie
22 kortprente
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Greed in the Sun (Cent mille dollars au soleil)
Palme d'Or  The Umbrellas of Cherbourg (Les Parapluies de Cherbourg)

Die 17de Cannes-rolprentfees is van 29 April - 19 Mei 1964 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme d'Or is toegeken aan The Umbrellas of Cherbourg (Les Parapluies de Cherbourg) deur Jacques Demy. Die fees is geopen met Greed in the Sun (Cent mille dollars au soleil) deur Henri Verneuil.[1] Die Duits-Amerikaanse rolprentmaker en draaiboekskrywer Fritz Lang was die president van die jurie.

In 1964 is die Palme d’Or hernoem tot die "Grand Prix du Festival International du Film", ’n naam wat tot in 1974 gebruik is toe dit weer die Palme d'Or genoem is.[2]

  1. "17ème Festival International du Film – Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 September 2019. Besoek op 6 Junie 2017.
  2. "1964 – Les Parasols de Cannes (The Umbrellas of Cannes)". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 25 Mei 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne