Cannes-rolprentfees 1965

  Cannes-rolprentfees 1965 

Datum 3-16 Mei 1965
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  26 in kompetisie
20 kortprente
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  The Collector
Afsluitingsfliek  Tokyo Olympiad (Tōkyō Orinpikku)
Palme d'Or  Knack… and How to Get It

Die 18de Cannes-rolprentfees is van 3-16 Mei 1965 in Cannes, Frankryk, gehou. Olivia de Havilland was in dié jaar die eerste vroulike president van die jurie.[1]

Die Palme d'Or is toegeken aan Knack… and How to Get It deur Richard Lester. Die fees is geopen met The Collector deur William Wyler en afgesluit met Tokyo Olympiad (Tōkyō Orinpikku) deur Kon Ichikawa.[2]

  1. "1965 – God saves the Cannes". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 25 Mei 2017.
  2. "18ème Festival International du Film – Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 September 2019. Besoek op 6 Junie 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne