Cannes-rolprentfees 1966

  Cannes-rolprentfees 1966 

Datum 5-20 Mei 1966
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  25 in kompetisie
16 kortprente
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Modesty Blaise
Afsluitingsfliek  Pharaoh (Faraon)
Palme d'Or  The Birds, the Bees and the Italians (Signore & Signori)
A Man and a Woman (Un homme et une femme)

Die 19de Cannes-rolprentfees is van 5-20 Mei 1966 in Cannes, Frankryk, gehou. Om die fees se 20ste bestaansjaar te vier is ’n spesiale prys toegeken:[1] vir Chimes at Midnight deur Orson Welles.

Die Palme d'Or is toegeken aan The Birds, the Bees and the Italians (Signore & Signori) deur Pietro Germi en A Man and a Woman (Un homme et une femme) deur Claude Lelouch.[2] Die fees is geopen met Modesty Blaise deur Joseph Losey en afgesluit met Pharaoh (Faraon) deur Jerzy Kawalerowicz.[3] Die Italiaanse aktrise Sophia Loren was die president van die jurie.

  1. "1966 - A film and a (half) Palme". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Maart 2016. Besoek op 25 Mei 2017.
  2. "19ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2019. Besoek op 4 Junie 2017.
  3. "Pharaoh". atlasfilm.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019. Besoek op 25 Mei 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne