Cannes-rolprentfees 1972

  Cannes-rolprentfees 1972 

Datum 4-19 Mei 1972
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  25 in kompetisie
14 kortprente
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  L'aventure c'est l'aventure
Afsluitingsfliek  Frenzy
Palme d'Or  The Working Class Goes to Heaven (La classe operaia va in paradiso)
en The Mattei Affair (Il Caso Mattei)

Die 25ste Cannes-rolprentfees is van 4-19 Mei 1972 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme d'Or is toegeken aan The Working Class Goes to Heaven (La classe operaia va in paradiso) deur Elio Petri en The Mattei Affair (Il Caso Mattei) deur Francesco Rosi.[1][2]

Die fees is geopen met L'aventure c'est l'aventure deur Claude Lelouch[3][4] en afgesluit met Frenzy deur Alfred Hitchcock.[5] Die Amerikaanse regisseur Joseph Losey was die president van die jurie.

  1. "25ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 4 Junie 2017.
  2. "1972 - Le Jury, Les Prix". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 25 Mei 2017.
  3. "L'Aventure c'est l'aventure". festival-lumiere.org (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 13 Julie 2017.
  4. "L'Aventure c'est l'aventure: Sea, sex & classe!". cinecomedies.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 13 Julie 2017.
  5. "The closing films at Cannes". vodkaster.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 25 Mei 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne