Cannes-rolprentfees 1974
Datum
9 -24 Mei 1974
Plek
Cannes , Frankryk
Getal prente
26 in kompetisie 14 kortprente
Webtuiste
Cannes-rolprentfees
Belangrike prente
Openingsfliek
Amarcord
Afsluitingsfliek
S*P*Y*S
Palme d'Or
The Conversation
Die 27ste Cannes-rolprentfees is van 9 -24 Mei 1974 in Cannes , Frankryk , gehou. Die Palme d'Or is toegeken aan The Conversation deur Francis Ford Coppola .[ 1] [ 2]
Die fees is geopen met Amarcord deur Federico Fellini [ 3] [ 4] en afgesluit met S*P*Y*S deur Irvin Kershner .[ 5] Die Franse rolprentmaker en skrywer René Clair was die president van die jurie.
↑ "27ème Festival International du Film - Cannes" . cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 4 Junie 2017 .
↑ "1974 - Toute une époque (A whole era)" . cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 4 Junie 2017 .
↑ "Great Cannes Openers" . empireonline.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015.
↑ "The copening films at Cannes" . vodkaster.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 25 Mei 2017 .
↑ "The closing films at Cannes" . vodkaster.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 25 Mei 2017 .