![]()
| ||
Datum | 13-27 Mei 1981 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 15 (In Kompetisie) 14 (Un Certain Regard) 13 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Afsluitingsfliek | Honeysuckle Rose | |
Palme d'Or | Man of Iron (Człowiek z żelaza) |
Die 34ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 13-27 Mei 1981 gehou. Die Franse regisseur en draaiboekskrywer Jacques Deray was die voorsitter van die jurie. Altesaam 42 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Die Poolse rolprent Man of Iron (Człowiek z żelaza) van die regisseur Andrzej Wajda het die Palme d'Or gewen.[1][2] Die fees is afgesluit met Honeysuckle Rose van die regisseur Jerry Schatzberg.[3]