Cannes-rolprentfees 1983

  Cannes-rolprentfees 1983 

Datum 8-19 Mei 1983
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  22 (In Kompetisie)
16 (Un Certain Regard)
10 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  The King of Comedy
Afsluitingsfliek  WarGames
Palme d'Or  The Ballad of Narayama

Die 36ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-19 Mei 1983 gehou. Die Amerikaanse skrywer William Styron was die voorsitter van die jurie. Altesaam 48 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

Die Japannese rolprent The Ballad of Narayama (Narayama Bushiko) van die regisseur Shōhei Imamura het die Palme d'Or gewen.[1][2] Die fees is geopen met Martin Scorsese se The King of Comedy en afgesluit met WarGames van John Badham[3][4]

  1. "1983 – wounded Festival" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2018. Besoek op 10 Desember 2013.
  2. "Awards 1983 : All Awards". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Februarie 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  3. "Jerry Lewis Is The King At Cannes Film Festival". The New York Times (in Engels). 9 Mei 1983. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
  4. "Great Cannes Openers" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 10 Desember 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne