Cannes-rolprentfees 1988
Datum
10 -23 Mei 1988
Plek
Cannes , Frankryk
Getal prente
21 (In Kompetisie) 22 (Un Certain Regard) 9 (Kortprente)
Webtuiste
Cannes-rolprentfees
Belangrike prente
Openingsfliek
The Big Blue
Afsluitingsfliek
Willow
Palme d'Or
Pelle the Conqueror
Die 41ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 10 -23 Mei 1988 gehou. Die Italiaanse regisseur en draaiboekskrywer Ettore Scola was die voorsitter van die jurie. Altesaam 52 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Die Deense rolprent Pelle the Conqueror (Pelle erobreren ) van die regisseur Bille August het die Palme d'Or gewen.[ 1] [ 2] [ 3] Die fees is geopen met Luc Besson se The Big Blue en afgesluit met Willow van Ron Howard,[ 4] [ 5] [ 6] [ 7]
↑ "Danish Family Saga Wins Top Cannes Award "Pelle The Conqueror\" Wins The Golden Palm And \"a World Apart" Wins The Special Jury Prize At The Festival, Where Serious Films Prevail" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013 .
↑ Canby, Vincent (29 Mei 1988). "Film View; Before the Revolution - and After" . The New York Times . Besoek op 10 Desember 2013 .
↑ "1988 - A World Apart" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013 .
↑ "Jean-marc Barr Comes Out Of 'The Big Blue' " (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013 .
↑ "CINEMA DE LA PLAGE - The Big Blue (Le Grand Bleu), Besson's marine odyssey" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013 .
↑ "Cannes Focuses On Youth The French Film Festival Begins Tonight, Putting New Emphasis On New Filmmakers" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013 .
↑ Benson, Sheila (12 Mei 1988). "Youth Being Served at 41st Cannes Film Festival : 20,000 Converge for French Rite That Focuses on 'Cinema of Next 10 Years' " . Los Angeles Times . Besoek op 10 Desember 2013 .