Cannes-rolprentfees 1990

  Cannes-rolprentfees 1990 

Datum 10-21 Mei 1990
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  18 (In Kompetisie)
21 (Un Certain Regard)
12 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Dreams
Afsluitingsfliek  The Comfort of Strangers
Palme d'Or  Wild at Heart

Die 43ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 10-21 Mei 1990 gehou. Die Italiaanse regisseur en draaiboekskrywer Bernardo Bertolucci was die voorsitter van die jurie. Altesaam 51 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

Die Amerikaanse rolprent Wild at Heart van die regisseur David Lynch het die Palme d'Or gewen.[1][2] Die fees is geopen met Akira Kurosawa se Dreams en afgesluit met The Comfort of Strangers van Paul Schrader.[3][4][5][6]

  1. Matthews, Jack (21 Mei 1990). "David Lynch's 'Wild at Heart' Wows Cannes : Film: The director intends to cut his violent, profane and erotic movie to get an R rating". Los Angeles Times. Besoek op 10 Desember 2013.
  2. "Awards 1990 : All Awards" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
  3. Patterson, Suzy (9 Mei 1990). "Cannes Film Festival Reflects World Change". Los Angeles Times. Besoek op 10 Desember 2013.
  4. "Cannes Festival Opens With Showing Of 'Dreams'" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  5. "Kurosawa's "Dreams" Opens Cannes Festival" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  6. "Harold Pinter 1930-2008" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne