Cannes-rolprentfees 2016

  Cannes-rolprentfees 2016 

Datum 11-22 Mei 2016
Plek Cannes, Frankryk
Aanbieder  Laurent Lafitte
Getal prente  21 (In Kompetisie)
18 (Un Certain Regard)
10 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Café Society
Afsluitingsfliek  I, Daniel Blake
Palme d'Or  I, Daniel Blake

Die 69ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-22 Mei 2016 gehou.[1] Die Australiese regisseur George Miller was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie[2] en die Franse akteur Laurent Lafitte die aanbieder van die opening- en die afsluitingseremonie.[3] Altesaam 49 rolprente en kortfilms is vertoon.

Die fees is geopen met Woody Allen se prent Café Society.[4][5] Die Britse rolprent I, Daniel Blake, met Ken Loach as regisseur, het die Palme d'Or gewen[6][7] en die fees is met dié fliek afgesluit.[8]

  1. "Cannes Film Festival". Cannes (in Japannees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 3 Oktober 2015.
  2. "George Miller to preside the Jury of the 69th Festival de Cannes". Cannes Film Festival (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2017. Besoek op 2 Februarie 2016.
  3. "Laurent Lafitte maître du Festival de Cannes". Paris Match (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2019. Besoek op 11 Maart 2016.
  4. "Woody Allen's Café Society to open the 69th Festival International du Film". Cannes (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Januarie 2017. Besoek op 29 Maart 2016.
  5. "Cannes: Woody Allen's Cafe Society to Open Film Festival". Variety (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Augustus 2019. Besoek op 29 Maart 2016.
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named 2016Awards
  7. "Cannes Film Festival Winners: Palme d'Or To Ken Loach's 'I, Daniel Blake'". Deadline (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2019. Besoek op 22 Mei 2016.
  8. "'Money Monster,' 'The BFG,' 'The Nice Guys' Among Cannes 2016 Lineup". The Hollywood Reporter (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2019. Besoek op 23 Mei 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne