Die 70ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 17 -28 Mei 2017 in Cannes , Frankryk , gehou.[ 1] Die Spaanse regisseur en draaiboekskrywer Pedro Almodóvar was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie[ 2] en die Italiaanse aktrise Monica Bellucci die aanbieder van die openings- en die afsluitingseremonie.[ 3] Altesaam 46 rolprente en kortfilms is vertoon.
Die fees is geopen met die Franse regisseur Arnaud Desplechin se prent Ismael's Ghosts [ 4] [ 5] en afgesluit met The Square van die Sweedse regisseur Ruben Östlund. Laasgenoemde prent het ook die Palme d'Or gewen.[ 6] [ 7] [ 8]
Die fees vier vanjaar sy 70ste herdenking. Laat in Maart 2017 is die amptelike plakkaat vir die fees, met die Italiaanse aktrise Claudia Cardinale op, bekend gestel.[ 9] [ 10]
↑ "Cannes celebrates 70 years of Festival" . www.cannes.com (in Frans). 14 Februarie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 19 Februarie 2017 .
↑ "Pedro Almodóvar President of the Jury of the 70th Festival de Cannes" . Cannes (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2017. Besoek op 31 Januarie 2017 .
↑ "Festival de Cannes: Monica Bellucci en maîtresse de cérémonie" . Le Figaro (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 20 Maart 2017 .
↑ "The 2017 Official Selection" . Cannes (in Engels). 13 April 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2017. Besoek op 13 April 2017 .
↑ "2017 Cannes Film Festival Announces Lineup: Todd Haynes, [[Sofia Coppola]], 'Twin Peaks' and More" . IndieWire (in Engels). 13 April 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2020. Besoek op 13 April 2017 .
↑ Debruge, Peter (28 Mei 2017). "2017 Cannes Film Festival Award Winners Announced" . Variety (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Februarie 2020. Besoek op 28 Mei 2017 .
↑ "Cannes Film Festival: The Square wins Palme d'Or" . BBC News (in Engels). 28 Mei 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2019. Besoek op 28 Mei 2017 .
↑ "Cannes 2017: Ruben Östlund wins Palme d'Or for The Square" . Guardian . 28 Mei 2017. https://www.theguardian.com/film/2017/may/28/cannes-2017-ruben-ostlund-wins-palme-dor-for-the-square . Besoek op 31 Mei 2017 .
↑ "The official poster of the 70th Festival de Cannes sets the tone!" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2017. Besoek op 29 Maart 2017 .
↑ "Cannes: Festival Unveils 2017 Poster" . The Hollywood Reporter (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2019. Besoek op 29 Maart 2017 .