Cannibal Corpse | |
---|---|
Cannibal Corpse in 2007 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Buffalo, New York Stad, Verenigde State |
Genres | Death metal |
Jare aktief | 1988–nou |
Assosiasies | Slayer |
Webwerf | cannibalcorpse |
Cannibal Corpse is 'n death metal musiekgroep gestig in Buffalo, New York Stad, maar is nou in Tampa, Florida. Gestig in Desember 1988, die musiekgroep het veertien ateljeealbums uitgebring. Teen 2015, het hulle wêreldwye al twee miljoen albums verkoop,[1] wat hulle die grootste death metal band maak van alle tye.[2]