![]() | |
Model | Canon EOS 650D/EOS Rebel T4i/EOS Kiss X6i |
---|---|
Tipe | Digitale enkellensreflekskamera |
Sensorsoort | CMOS |
Sensorgrootte | 22.3 × 14.9 mm (APS-C formaat) |
Stoormedium | SD-kaart/SDHC/SDXC (UHS-I bus ondersteun) |
Beeldverwerker | DIGIC 5 |
Resolusie | 5184 × 3456 (18.0 effektiewe megapieksels) |
Lens | Omruilbare EF-lens, EF-S lens |
Flits | E-TTL II ingeboude outomatiese opwip / ekstern |
Sluiter | Elektroniese fokusvlak |
Sluiterspektrum | 1/4000 tot 30 sek en gloeilamp, 1/200 s X-sync |
Meting | Volle lensopening TTL, 63-sone iFCL SPC |
Beligtingsmodusse | Scene Intelligent Auto, Creative Auto, Portret, Landskap (Daglig, Skadu, Bewolk, Sonsondergang, Bestek), Naby, Sport, Nagportret, HDR agterligbeheer, Geen flits, Program AE, Sluiterprioriteit Lensopeningprioriteit, Handbelig, Movie |
Metermodusse | Evaluerend, Plek, Gedeeltelik (9% teen senter) en senter-geweegde gemiddeld |
Fokusareas | 9 kruistipe AF-punte |
Fokusmodusse | Enkelskoot, AI Servo, Lewendige voorskou (FlexiZone - Multi, FlexiZone - Single, Face Detection), Movie Servo |
Deurlopende skiet | 5.0 raampies/s, vir 22 JPEG of 6 RAW raampies |
Beeldsoeker | Oogvlak pentaspieël 95% dekking, 0.85x vergroting, en elektroniese lewendige voorskou |
Spoedspektrum | 100 – 12800 (uitbreibaar tot H: 25600) |
Flitsgroepering | Beskikbaar |
Witbalans | Outo, Daglig, Skadu, Bewolk, Tungstenlig, Wit Fluoreseerlig, Flits, & handvoorkies |
Witbalans- groepering |
± 3 stoppe vir 3 raampies |
LCD-skerm | 3.0" (7.7 cm) Clear View II kleur TFT LCD-raakskerm met 1 040 000 kolletjie-resolusie |
Battery | LP-E8 herlaaibare litiumioonbattery (1040 mAh) |
Opsionele batterypakke | BG-E8 batterygreep, vir gebruik met een LP-E8 battery of twee LP-E8 batterye |
Massa | 525 g (slegs bakwerk) |
Oorsprong | Taiwan / Japan |
Die Canon EOS 650D, bekend as die Kiss X6i in Japan[1] of die Rebel T4i in die Amerikas, is 'n 18.0 megapieksel digitale enkellensreflekskamera (DSLR), wat op 8 Junie 2012 deur Canon bekend gestel is. Dit is die opvolger van die EOS 600D/Kiss X5/Rebel T3i en die voorganger van die EOS 700D/Kiss X7i/Rebel T5i. Verkope het op 15 Junie 2012 afgeskop.[2] Met die bekendstelling was die aanbevole kleinhandelprys vir die kamera VS$849.99,[3] £699.99),[2] en €839.99 (insluitend BTW).[4]