Canon EOS 1000D

Canon EOS 1000D
Model Canon EOS 1000D/EOS Rebel XS
Tipe Digitale enkellensreflekskamera
Beeldsensor CMOS APS-C 22.2 mm × 14.8 mm (1.6x omrekenfaktor)
Stoormedium Secure Digital-kaart
SDHC
Resolusie 10,1 effektief megapieksels, 3,888 × 2,592
Lens Omruilbare EF, EF-S
Flits E-TTL II ingeboude outomatiese opwip
Sluiter Fokusvlak
Sluiterspektrum 1/4000 tot 30 s en gloeilamp, 1/200 s X-sync
Meting Volle lensopening TTL, 35-sone SPC
Beligtingsmodusse Volouto, Portret, Landskap, Naby, Sport, Nagportret, Geen flits, Program AE, Sluiterprioriteit Lensopeningprioriteit, Hand, Outo-velddiepte, Movie
Metermodusse Plek, evaluerende, gedeeltelik (10% teen senter) en senter-geweegde gemiddeld
Fokusareas 7-punt outofokus
Fokusmodusse AI Fokus, Enkelskoot, voorspelbare AI Servo, Live Mode in Live View; Quick Mode in Live View
Deurlopende skiet 3 raampies/s, vir 3 JPEG of 5 rou leêrs
Beeldsoeker Oogvlak pentaspieël SLR, 95% dekking, 0.81x vergroting
Spoedspektrum ISO 100 tot 1600
Witbalans Outo, Daglig, Skadu, Bewolk, Tungstenlig, Wit Fluoreseerlig, Flits, Hand, gebruiker-verstelbaar
Witbalans-
groepering
±3 stoppe in 1-stop inkremente
LCD-skerm 2.5 dm (6.4 cm) kleur TFT LCD, 230,000 pieksels
Battery LP-E5 batterypak
Opsionele batterypakke Li-ioon LP-E5 herlaaibare batterypak
Afmetings 126.1 × 97.5 × 61.9 mm (W × H × D)
Massa 450 g (slegs kas)
Datum Junie 2008
Oorsprong Japan / Taiwan
Prys Slegs kas: €749 / $799
Stel met 'n Canon EF-S 18–55mm lens: €849 / $899

Die Canon EOS 1000D is 'n 10,1-megapieksel digitale enkellensreflekskamera wat deur Canon bekendgestel is op 10 Junie 2008. Dit is bekend as die EOS Kiss F in Japan en die EOS Rebel XS in die Verenigde State van Amerika en Kanada. Die 1000D is 'n intreevlak DSLR wat beskryf word as 'n stap onder die 450D.[1]

Die kamera deel 'n paar funksies met die 450D.[2][3] Dit bied lewendige sigskiet, 'n DIGIC III beeldverwerker en SDHC mediastoor. Dit het egter net sewe fokuspunte (in teenstelling met nege) en het ook nie plekligmeting nie. Die 1000D is die tweede Canon EOS model (na die 450D) om uitsluitlik gebruik te maak van 'n SD-kaart en SDHC geheuestoor in plaas van CompactFlash.

  1. Butler, Richard (Julie 2008). "Canon EOS 1000D (Rebel XS / Kiss F) Review" (in Engels). dpreview.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 20 November 2009.
  2. "EOS 1000D Product Specification" (in Engels). Canon Europe. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2009. Besoek op 20 November 2009.
  3. Canon USA (8 Julie 2008). "Canon's new EOS REBEL XS camera looks to inspire a new generation of Digital SLR photographers". Persberig. http://www.usa.canon.com/templatedata/pressrelease/20080708_rebel_xs.html. Besoek op 20 November 2009. 

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne