Cara DeLizia

Cara DeLizia
Geboortenaam Cara Elizabeth DeLizia
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1989–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cara DeLizia (gebore 10 April 1984) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse JAG (1995), Nick Freno: Licensed Teacher (1996), en So Weird (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne