Carel Struycken | |
![]() | |
Geboorte | 30 Julie 1948 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Carel Struycken (gebore 30 Julie 1948) is 'n Nederlandse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Addams Family (1991), Addams Family Values (1993), en Men in Black (1997), en in die televisiereeks Twin Peaks (1990).