Carl Hempel | |
Geboortenaam | Carl Gustav Hempel |
---|---|
Gebore | Oranienburg, Koninkryk Pruise, Duitse Keiserryk | 8 Januarie 1905
Oorlede | 9 November 1997 (op 92) Princeton, New Jersey, Verenigde State |
Nasionaliteit | ![]() ![]() |
Vakgebied | Filosofie van die wetenskap, Logika |
Alma mater | Universiteit van Göttingen, Universiteit van Berlyn, Universiteit van Heidelberg |
Bekend vir | Deduktiewe-nomologiese model, Induktiewe-statistiese model, Interne versus brugbeginsels, Hempel se dilemma, Raafparadoks, Explanandum en explanans |
Beïnvloed deur | Hans Reichenbach |
Invloed op | Jaegwon Kim, Robert Nozick, Richard Jeffrey, John Earman, Philip Kitcher, Peter Achinstein, Lawrence Sklar |
Carl Gustav Hempel (Oranienburg, 8 Januarie 1905 – Princeton (New Jersey), 9 November 1997) was 'n wetenskaplike filosoof en aanvanklik 'n verteenwoordiger van die logiese positivisme.