Carl von Ossietzky ![]() | |
![]() Carl von Ossietzky in 1934 | |
Duitse joernalis en aktivis, ontvangger van die Nobelprys vir Vrede in 1935
| |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | Hamburg, | 3 Oktober 1889
Sterf | 4 Mei 1938 (op 48) Berlyn, |
Toekennings | Nobelprys vir Vrede (1935) |
Carl von Ossietzky (Hamburg, 3 Oktober 1889 - Berlyn, 4 Mei 1938) was 'n Duitse joernalis, pasifis en demokraat en 'n prominente verset figuur teen Adolf Hitler. Hy is in 1935 met die Nobelprys vir Vrede bekroon "...(vir sy) stryd teen Duitsland se herwapening"[1]