Carl Wilhelm Scheele

Carl Wilhelm Scheele
Carl Scheele

Gebore 9 Desember 1742
Stralsund, Sweeds-Pommere (vandag in Duitsland)
Oorlede 21 Mei 1786 (op 43)
Köping, Swede
Nasionaliteit Duits-Sweeds
Vakgebied Chemie
Bekend vir Die ontdekking van suurstof, molibdeen, wolfram en chloor
Scheele se huis met sy apteek in Köping, Swede.

Carl Wilhelm Scheele (Stralsund, 9 Desember 1742Köping, 21 Mei 1786) was 'n Sweedse chemiese apteker en die ontdekker van 'n aantal chemiese elemente. Van die elemente wat hy ontdek het sluit in: suurstof, stikstof, barium, chloor, mangaan en wolfram.



From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne