Carlos Bernard

Carlos Bernard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Carlos Bernard Papierski
Geboorte 12 Oktober 1962 (1962-10-12) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Natalie (daughter)
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carlos Bernard (gebore 12 Oktober 1962) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Alien Raiders (2008) en in die televisiereeks 24 (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne