Carmen Boullosa

Boullosa, 2002

Carmen Boullosa Velázquez (Meksikostad, 4 September 1954) is 'n Meksikaanse skrywer.[1] Sy studeer Spaanse filologie aan die UIA en UNAM.

Sy het as professor in verskeie universiteite gewerk en as koördineerder of redakteur in verskeie publikasies.

  1. https://www.loc.gov/item/n91068055/carmen-boullosa-mexico-1954/

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne